Sasol Voëls vir Beginners logo Sasol Voëls vir Beginners

Sasol Voëls vir Beginners

by App Developer Studio

🗂️ Books & Reference

🆓 free

4.9/5 ( 954+ reviews)
Android application Sasol Voëls vir Beginners screenshort

Features Sasol Voëls vir Beginners

Het jy geweet?• Witpelikane lewe tot 30 jaar in die natuur.• Flaminke is grys-wit van kleur by geboorte, en word pienk as gevolg van die hoë persentasie van karotenoïed pigmente in die skaaldiere wat hulle eet.• Die nonnetjie-uil sluk sy prooi heel in, waarna die hare en bene in n klein klont uitgespoeg word!
Leer meer interessante feite oor Suider-Afrika se ryke voëllewe met behulp van die Sasol Algemene Voëls vir Beginners toep.Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is n ryk bron van inligting oor die voëlspesies wat jy heel waarskynlik in jou woonbuurt, naby vleilande, riviere en damme, óf in die bos te sien sal kry.Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek.
Dit sluit in pragtige fotos, videos, voëlroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se algemene voëls (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings.
Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met n enkele in-toep aankoop.
Die aanvanklike aflaai grootte van die toep HOOFKENMERKE• Maklik om te gebruik, navigeer en soek• Bevat 46 spesies• Ongeveer 240 fotos• Videos en roepe, waar beskikbaar• Die toep is volkome in Afrikaans

Secure & Private

Your data is protected with industry-leading security protocols.

24/7 Support

Our dedicated support team is always ready to help you.

Personalization

Customize the app to match your preferences and workflow.

Screenshots

See the Sasol Voëls vir Beginners in Action

Sasol Voëls vir Beginners Screen 1
Sasol Voëls vir Beginners Screen 2
Sasol Voëls vir Beginners Screen 3
Sasol Voëls vir Beginners Screen 4

Get the App Today

Download on Google Play

Available for Android 8.0 and above